| Die donkie is 'n wonderlike ding ! - Dube Wildreservaat naby Pretoria |
Translate
Thursday, May 16, 2013
Wednesday, May 15, 2013
AFRIKANERS IS PLESIERIG !
Ek is ‘n Rooinek Afrikaner, of is dit ‘n Engelse Boertjie –
om ‘t ewe ! Afrikaans is my tweede
taal, maar dit lê my na aan die hart. ‘n
Mens kan jou gedagtes laat gaan sonder om te wonder of jy die regte woorde
gekies het om jouself uit te druk. Die
bonus is dat jy in soveel meer woorde per minuut kan gesels, selfs die pas
versnel of verstel soos die geselskap vorder.
Afrikaners is plesierig, en in sulke goeie geselskap kan jy
jouself wees !
Ek verwelkom Afrikaners (en Ingelse wat lief is vir ons
taal) van dwarsoor die wêreld om met my te kommunikeer oor enige onderwerp wat
hulle interesseer, en my te korrigeer, indien nodig !
Subscribe to:
Posts (Atom)